Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Soebatsfontein" deur DONALD RIEKERT
"Soebatsfontein" deur DONALD RIEKERT [boodskap #22620] Sun, 25 April 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2173
Geregistreer: May 1997
Karma: 0
Senior Lid
SOEBATSFONTEIN
Donald Riekert

Die herder het sy
hande teen die swartdoring
uitgesteek en gesoebat dat
die Boesmanjagters hom nie
sal laat proe aan die
bitteraalwyn Maar op
swart klippers van daardie
fontein het die pyl sy
oophand rooi laat blom
Vorige onderwerp: "Apologia" deur MARLISE JOUBERT
Volgende onderwerp: " Tristia" deur N.P. van Wyk Louw
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sun Dec 22 21:31:04 UTC 2024